Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Nasionale Ruimte-agentskap bekyk onlangse Wes-Kaap brande

KAAPSTAD – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte-agentskap het satellietbeelde gepubliseer wat die skade van die onlangse brande in die Wolseley-omgewing in die Wes-Kaap toon.
Meer as 24 000 hektaar grond en plantegroei is verskroei, en meer as veertig strukture is vernietig.
Die brande het meer as ‘n week lank gewoed.

en_USEnglish